Fritt Vilt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fritt Vilt (Engelse en Duitse titel: Cold Prey) is 'n Noorse grurolprent deur die regisseur Roar Uthaug wat op Vrydag, 13 Oktober 2006 in Noorse rolprentteaters begin draai het. Die film het oor die algemeen goeie resensies ontvang en is as een van die beste moderne grurolprente uit Noorweë beskryf. Die Engelstalige DVD is op 27 Oktober 2007 in Suid-Afrika vrygestel.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Promosie in Oslo in die najaar van 2006, Regisseur ...
Fritt Vilt (Cold Prey) | |
---|---|
Promosie in Oslo in die najaar van 2006 | |
Regisseur | Roar Uthaug |
Produksieleier | Axel Helgeland |
Draaiboek | Thomas Moldestad, Roar Uthaug |
Met | Ingrid Bolsø Berdal Endre Midtstigen Viktoria Winge Tomas Alf Larsen Rolf Kristian Larsen |
Musiek deur | Magnus Belte |
Uitgereik | 13 Oktober 2006 |
Speeltyd | 97 minute |
Land | Noorweë |
Taal | Noors |
Begroting | NOK 2 300 000 |
Voorafgegaan deur | -- |
IMDb-profiel |
Sluit