Gale Sondergaard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gale Sondergaard (15 Februarie 1899 – 14 Augustus 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anthony Adverse (1936), The Life of Emile Zola (1937), Juarez (1939), en The Mark of Zorro (1940).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gale Sondergaard | |
Geboortenaam | Edith Holm Sondergaard |
---|---|
Geboorte | (1899-02-15)15 Februarie 1899 |
Sterfte | 14 Augustus 1985 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit