Gavin MacLeod
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gavin MacLeod (28 Februarie 1931 – 29 Mei 2021) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Party (1968) en Kelly's Heroes (1970), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en The Love Boat (1977).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gavin MacLeod | |
Geboortenaam | Allan George See |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1931 Mount Kisco, New York, Verenigde State |
Sterfte | 29 Mei 2021 (op 90) Palm Desert, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1955–2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit