Gebruiker:Anrie/Sandput
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aardverwarming:
123 |
---|
In 1972 het wetenskaplikes George Kukla en Robert Matthews 'n brief aan die Amerikaanse president Richard Nixon geskryf oor hulle kommer rakende drastiese veranderinge in die klimaat en hulle vrees dat oorlog, pes en hongersnood onderweg was. Die brief het die president egter nie teen aardverwarming gewaarsku nie, maar teen aardverkoeling. |