Gebruiker:Thomson Walt/1
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mej. Groot Internasionaal 2019 (Engels: Miss Grand International 2019) is op 25 Oktober 2019 in die Poliedro de Caracas, Venezuela gehou. Dit is op Televen, Youtube en Facebook Live uitgesaai. Valentiga Figuera van Venezuela het tydens die 7de Mej. Groot Internasionaal-kompetisie met die kroon weggestap. Maria Malo van Meksiko is aangewys as eerste prinses en Arayha Suparurk van Thailand as tweede prinses.[1]
Kitsfeite Miss Grand International 2019, Gasheerplek ...
Miss Grand International 2019 | |
---|---|
7de Uitgawe | |
Gasheerplek | |
Poliedro de Caracas, Caracas, Venezuela | |
Algemene inligting | |
Datum | 25 Oktober 2019 |
Moderator | Leo Aldana en Clara Sosa |
Vermaak | El Encuentro |
Uitsending | Televen, Bugaboo TV, TVLAO HD, OnDirecTV |
Deelnemers | |
Kandidaat | 60 |
Plasing | 20 |
Debutante | |
Teruggetrokke | |
Terugkom | |
Toekennings | |
Wenner | Venezuela |
Beste in swembroek | Panama |
Beste aandrok | Peru |
Beste nasionale kostuum | Ecuador |
Mej. internet | Viëtnam |
← 2018 Yangon • Caracas 2020 → | |
|
Sluit
Belindé Schreuder (23), van Centurion in die Gautengprovinsie, het Suid-Afrika verteenwoordig en deurgedring tot die top-20. Deelnemers van 60 lande het aan die kompetisie deelgeneem.[2]
Valentina Figuera is deur Mej. Groot Internasionaal 2018, Clara Sosa, gekroon.