Gennadi Zioeganof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gennadi Andrejewitsj Zioeganof (Russies: Генна́дий Андре́евич Зюга́нов; gebore 26 Junie 1944) is ’n Russiese politikus. Hy is sedert 1993 die sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie, sedert 1993 ’n afgevaardigde in die Doema en sedert 1996 lid van die Parlementêre Vergadering van die Europese Raad.
Kitsfeite Vise, Opgevolg deur ...
Gennadi Zioeganof Генна́дий Зюга́нов | |
Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 14 Februarie 1993 | |
Vise | Walentin Kuptsof (tot 2004) Iwan Melnikof (hede) |
---|---|
Opgevolg deur | Walentin Kuptsof |
Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Unie van die Kommunistiese Partye | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Januarie 2001 | |
Voorafgegaan deur | Oleg Sjenin |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 26 Junie 1944 (1944-06-26) (79 jaar oud) Mymrino, Russiese SFS, Sowjetunie (tans Rusland) |
Politieke party | KPvdRF KPvdSu (1966–1991) |
Eggenoot/-note | Nadezhda Witaljewna |
Kind(ers) | 2 |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Sowjetunie |
Diens/Tak | Sowjetse weermag |
Jare in diens | 1963–1966 |
Rang | Kolonel |
Sluit