George Lopez
From Wikipedia, the free encyclopedia
George Lopez (gebore 23 April 1961) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Sharkboy and Lavagirl 3-D (2005), Valentine's Day (2010), en Rio (2011), en in die televisiereeks George Lopez (2002).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
George Lopez | |
Geboortenaam | George Edward Lopez |
---|---|
Geboorte | 23 April 1961 (1961-04-23) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit