George Russell
'n Britse professionele motorrenjaer / From Wikipedia, the free encyclopedia
George Russell (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Britse professionele motorrenjaer wat aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het in 2022 by die Mercedes AMG fabriekspan aangesluit in die plek van die Finse renjaer Valtteri Bottas, wat na Alfa Romeo vertrek het.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
George Russell | |
---|---|
Russell in 2021 | |
Geboortedatum | 15 Februarie 1998 (1998-02-15) (26 jaar oud) |
Geboorteplek | King's Lynn, Norfolk, Engeland |
Nasionaliteit | Brit |
Ou span(ne) | Williams-Mercedes |
Span in 2023 | Mercedes |
Span in 2024 | Mercedes |
Motornommer | 63 |
Inskrywings | 112 (112 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 1 |
Podiums | 11 |
Loopbaanpunte | 523 |
Voorste wegspronge | 1 |
Vinnigste rondtes | 7 |
Eerste F1-wedren | 2019 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2022 São Paulo Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Monaco Grand Prix |
Laaste seisoen | 2023 |
Verlede jaar plek | 8ste (175 punte) |
Sluit
Hy het tot 2021 vir die Williams-Mercedesspan deelgeneem.