Grieks-Persiese Oorloë
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grieks-Persiese Oorloë (oftewel die Persiese Oorloë) was 'n reeks konflikte tussen die Achaemenidiese Ryk van Persië en die stadstate van die Helleense wêreld wat in 499 v.C. uitgebreek en in 450 v.C. ten einde geloop het. Die botsing tussen die gefragmenteerde politieke wêreld van die Grieke en die omvangryke Persiese Ryk het begin toe Kores die Grote Ionië in 547 v.C. verslaan het. In 'n poging om beheer oor die onafhanklik gesinde Ioniese stede te handhaaf, het die Perse tiranne aangestel om elkeen te regeer. Dit sou die bron van vele probleme wees vir die Grieke, asook die Perse.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Grieks-Persiese Oorloë | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Die Grieks-Persiese Oorloë | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Griekse stadstate | Persiese Ryk | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Miltiades Themistokles Leonidas I (†) Pausanias Cimon (†) Perikles |
Artaphernes Datis Artaphernes Ahasveros Mardonius (†) Hydarnes Artabazus Megabyzus | ||||||
Sterkte | |||||||
30 000-110 000 (Herodotos) 30 000 Spartane 30 000 Athene 20 000-50 000 ander 10 000-40 000 (moderne bronne) |
2 600 000 (Herodotos) 1 600 000 infanterie 200 000 kavallerie 1 000-1 200 skepe 500 000 soldate 100 000 huursoldate (Arabiere, Hindoes, Afrikaners, ens.) 200 000 Griekse bondgenote 100 000-300 000 (moderne bronne) |
Sluit