Gurumeti
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gurumetirivier is 'n belangrike rivier in Tanzanië. Dit is geleë in die wildryke Mara-streek, in die noordelike deel van die land, 500 km noord van Dodoma, die land se hoofstad. Gurumeti is deel van die waterskeiding van die Nylrivier en vloei in die Victoriameer in.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gurumetirivier, Koördinate: 2°6′52″S 33°48′27″O ...
Gurumetirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Tanzanië |
Hoofrivier | Nylrivier |
Monding | Victoriameer |
Monding-hoogte | 1 134 m |
Koördinate: 2°6′52″S 33°48′27″O |
Sluit
Die rivier lewer jaarliks 'n skouspel wanneer duisende blouwildebeeste en sebras hulle migrasietog noordwaarts na beter weivelde aanpak.