Hélène de Fougerolles
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hélène de Fougerolles (gebore 25 Februarie 1973) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Beach (2000), Va Savoir (Who Knows?) (2001), en Fanfan (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Hélène de Fougerolles | |
Geboortenaam | Hélène Christine Marie Rigoine de Fougerolles |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1973 (1973-02-25) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit