HMS Ajax
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die HMS Ajax was 'n ligte kruiser van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy en sy susterskip Achilles was beide betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar die Admiral Graf Spee gekelder is.