Ham (België)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ham is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 33 km². Die administratiewe setel is in Kwaadmechelen.
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Ham | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Onze-Lieve-Vrouw Geboortekerk in Oostham | |
Ligging van Ham in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°06′00″N 5°09′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Dirk De Vis (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 32,69 km2 (12,62 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 375 |
• Digtheid | 317/km2 (820/vk. myl) |
Poskode | 3945 |
Skakelkodes | 011, 013 |
Webwerf | www.ham.be |
Sluit
In die weste van die munisipaliteit (Kwaadmechelen) word die Brabantse- en in die ooste (Oostham) die Limburgse dialek gepraat.