Hamster
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hamsters (familie Cricetidae) is klein tot middelgroot knaagdiere met groot, stewige tande en kort stertjies. Hulle kom veral in die steppes en landbougebiede van Sentraal-Europa en Asië voor waar die grond hom leen tot gatgrawery en waar graan, hul gunsteling-voedsel, volop is.