Hexrivierpas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hexrivierpas is 'n bergpas op die N1 nasionale pad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika wat oor die Hexrivierberge loop. Die pas verbind Worcester met Touwsrivier via De Doorns.
Kitsfeite Ligging, Hoogte ...
Hexrivierpas | |
N1 oor die Hexrivierpas. | |
Ligging | Tussen Worcester en Touwsrivier |
---|---|
Hoogte | 715 m |
Lengte | 55 km |
Oppervlak | Teer |
Ingenieur | Thomas Bain |
Voltooi in | 1860 |
In | Hexrivierberge |
Pad | N1 |
Sluit