Holwert
dorp in die Nederlandse provinsie Friesland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Holwert is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum aan die Waddesee en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1630 inwoners (2014).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Holwert | |
---|---|
Dorp | |
Holwert in 2010 | |
Ligging van Holwert in Friesland | |
Koördinate: 53.36815°N 5.90073°O / 53.36815; 5.90073 | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 1 520 |
Poskode | 9151 |
Sluit