Horisontaal
rigting wat parallel met die horison en loodreg teenoor die vertikale is / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Vlak of 'n lyn is horisontaal wanneer dit 'n "konstante hoogte" het. Mens sê dat 'n voorwerp, soos 'n pyp of 'n dak, horisontaal is wanneer hy parallel met die horisontale vlak lê. Die horisontale vlak is reghoekig aan die vertikaal. Daar bestaan eintlik verskillende formele definisies van 'n horisontale vlak.