Howard Hesseman
Amerikaanse akteur (1940-2022) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Howard Hesseman (27 Februarie 1940 - 29 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flight of the Navigator (1986) en About Schmidt (2002), en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati (1978) en Head of the Class (1986).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Howard Hesseman | |
Geboorte | 27 Februarie 1940 Lebanon, Oregon, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 29 Januarie 2022 (op 81) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1968-2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit