Ian Ogilvy
Britse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ian Ogilvy (gebore 30 September 1943) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wuthering Heights (1970), Death Becomes Her (1992), My Life in Ruins (2009), en We Still Kill the Old Way (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ian Ogilvy | |
Geboortenaam | Ian Raymond Ogilvy |
---|---|
Geboorte | 30 September 1943 (1943-09-30) (80 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1964–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit