Inga Swenson
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Inga Swenson (29 Desember 1932 - 23 Julie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Miracle Worker (1962) en in die televisiereekse Folio (1955), Playhouse 90 (1956), en Benson (1979).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Inga Swenson | |
Geboorte | 29 Desember 1932 Omaha, Nebraska, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 23 Julie 2023 (op 90) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 2 seuns |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1949-98 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit