Iris Berben
Duitse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Iris Berben (gebore 12 Augustus 1950) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Eddie the Eagle (2016) en in die televisiereeks Rosa Roth (1994).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Iris Berben | |
Geboorte | 12 Augustus 1950 (1950-08-12) (73 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit