J. Edgar Hoover
Amerikaanse wetstoepasser en eerste direkteur van die FBI (1895-1972) / From Wikipedia, the free encyclopedia
John Edgar Hoover (Washington, D.C., 1 Januarie 1895 – aldaar, 2 Mei 1972) was 'n Amerikaanse federale veiligheidsbeampte. Hy was 37 jaar lank direkteur van die Federal Bureau of Investigation (FBI).