Jack Hawkins
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Hawkins (14 September 1910 – 18 Julie 1973) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bridge on the River Kwai (1957), Ben-Hur (1959), Lawrence of Arabia (1962), en Zulu (1964).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Jack Hawkins | |
Geboorte | (1910-09-14)14 September 1910 |
---|---|
Sterfte | 18 Julie 1973 (op 62) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit