Jack Weston
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Weston (21 Augustus 1924 – 3 Mei 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wait Until Dark (1967), Cactus Flower (1969), The Ritz (1976), en Dirty Dancing (1987).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Jack Weston | |
Geboorte | (1924-08-21)21 Augustus 1924 |
---|---|
Sterfte | 3 Mei 1996 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (met Gilkes) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1949–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit