Jacobus Nicolaas Boshoff/Historia Junior
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacobus Nicolaas Boshof (1808–1881) was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie verandering in spelling het hy self aangebring terwyl hy president was. Wanneer hy staatsdokumente moes teken, het die ink geklad waar die “ff” se strepies so na aan mekaar was. Daarom het hy een “f” weggelaat en vir die res van sy lewe sy van so gespel. Almal wat dié spelling gebruik, is sy nageslag.
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Jacobus Nicolaas Boshoff.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.