Jacques Jasmin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jansemin (gebore as Jacques Boé. Ook bekend onder die skuilnaam van Jansemin en in Frans as Jasmin) (16 Maart 1798 - 4 Oktober 1864) was 'n Franse digter wat in Oksitaans gedig het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jacques Jasmin | |
---|---|
Gebore | Jacques Boé (1798-03-16)16 Maart 1798 |
Sterf | 4 Oktober 1864 (op 66) |
Beroep | Digter |
Sluit