Jane Seymour (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jane Seymour (gebore 15 Februarie 1951) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), Somewhere in Time (1980), en Wedding Crashers (2005), en in die televisiereeks Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jane Seymour | |
Jane Seymour 2019 by Glenn Francis | |
Geboortenaam | Joyce Penelope Wilhelmina Frankenberg |
---|---|
Geboorte | 15 Februarie 1951 (1951-02-15) (73 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit