Jeruzal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jeruzal is 'n dorp tussen Łódź en Warskou in die woiwodskap Łódź in Pole. Dit is aan die Chojnatka-rivier geleë en het 240 inwoners in 2004 gehad.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Woiwodskap ...
Jeruzal | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 51°56′00″N 20°22′00″O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Łódź |
Powiat | Skierniewice |
Gmina | Kowiesy |
Eerste verwysing | 1290 |
Bevolking | |
• Totaal | 240 |
Poskode | 96-107 |
Skakelkodes | 48 46 |
Sluit