Johan Wessels
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johan Wessels (gebore in Vereeniging, 29 November 1988) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie gespeel het. Hy speel tans in Frankryk vir Stade Rochelaise.
- Vir die sanger met dieselfde naam, sien Kupido.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Petrus Johannes Wessels | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 November 1988 (1988-11-29) (34 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Vereeniging | ||||
Lengte | 185 cm | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Afrikaans Hoër, Kroonstad | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Flank | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank, agtsteman | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008 | Shimlas | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2014 | Stade Rochelaise | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009, 2011 | VS Cheetahs | 21 | 15 | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011 | Cheetahs | 4 | (0) | ||
Sluit