Jon Glaser
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jon Glaser (gebore 20 Junie 1968) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Baby Mama (2008) en in die televisiereekse Late Night with Conan O'Brien (1993), Delocated (2009), en Inside Amy Schumer (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jon Glaser | |
Geboortenaam | Jonathan Daniel Glaser |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1968 (1968-06-20) (55 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit