Julian McMahon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Julian McMahon (gebore 27 Julie 1968) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fantastic Four (2005) en Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer (2007), en in die televisiereekse Charmed (1998) en Nip/Tuck (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julian McMahon | |
Geboortenaam | Julian Dana William McMahon |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1968 (1968-07-27) (55 jaar oud) |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit