Julie Bowen
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Julie Bowen (gebore 3 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy Gilmore (1996) en Horrible Bosses (2011), en in die televisiereekse Ed (2000) en Modern Family (2009).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julie Bowen | |
Bowen in 2015 | |
Geboortenaam | Julie Bowen Luetkemeyer |
---|---|
Geboorte | 3 Maart 1970 (1970-03-03) (54 jaar oud) Baltimore, Maryland, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit