Jürgen Habermas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jürgen Habermas (* 18 Junie 1929 –) is 'n Duitse filosoof en sosioloog. Hy werk in die veld van die kritiese teorie en is die outeur van meer as 30 filosofiese werke. Habermas word allerweë as een van die belangrikste lewende filosowe gereken.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Jürgen Habermas | |
Gebore | 18 Junie 1929 (1929-06-18) (94 jaar oud) Düsseldorf, Pruise, Republiek van Weimar |
---|---|
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Sosiale teorie, epistemologie, politieke teorie, pragmatiek |
Beïnvloed deur | Weber, Durkheim, Mead, Marx, Dilthey, Talcott Parsons, Kant, Hegel, Heidegger, Piaget, Horkheimer, Adorno, Marcuse, Wittgenstein, Peirce, Austin, Wolfgang Abendroth |
Invloed op | Claus Offe, Honneth, Hoppe |
Toekennings | Erasmusprys |
Handtekening |
Sluit