Karina Lombard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karina Lombard (gebore 21 Januarie 1969, Tahiti) is 'n Frans-Amerikaanse aktrise, komponis en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Legends of the Fall (1994) en in die televisiereekse Rescue Me (2004), The L Word (2004), en The 4400 (2004).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Karina Lombard | |
Karina Lombard in 2011 | |
Geboorte | 21 Januarie 1969 (1969-01-21) (55 jaar oud) Tahiti, Frans-Polinesië |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise, komponis en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit