Katharine Hepburn
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Katharine Houghton Hepburn (12 Mei 1907 - 29 Junie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise van films, televisie en die verhoog. Tot dusver is sy die persoon met die meeste Oscar benoemings van enige akteur of aktrise, 'n rekord 4 toekennings uit 'n totaal van 12 nominasies. In 1999 is sy deur die American Film Institute bestempel as die grootste aktrise in die geskiedenis van die Amerikaanse filmbedryf. Sy is veral bekend vir haar verhouding met die akteur Spencer Tracy.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Katharine Hepburn | |
Katharine Hepburn, 1940 | |
Geboortenaam | Katharine Houghton Hepburn |
---|---|
Geboorte | 12 Mei 1907 Hartford, Connecticut (VSA) |
Sterfte | 29 Junie 2003 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Rolprente | The African Queen, The Philadelphia Story, Guess Who's Coming To Dinner |
Toekennings | 4 Oscars vir beste aktrise |
Sluit