Kevin Sorbo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kevin Sorbo (gebore 24 September 1958) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet the Spartans (2008) en What If... (2010), en in die televisiereekse Hercules: The Legendary Journeys (1995) en Andromeda (2000).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kevin Sorbo | |
Geboortenaam | Kevin David Sorbo |
---|---|
Geboorte | 24 September 1958 (1958-09-24) (65 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit