Kika Markham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kika Markham (gebore 1942) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Killing Me Softly (2002) en Franklyn (2008), en in die televisiereeks The Love School (1975).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kika Markham | |
Geboortenaam | Erika S.L. Markham |
---|---|
Geboorte | 1942 (81–82 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1955–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit