Kimberly Williams-Paisley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kimberly Williams-Paisley (gebore 14 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Father of the Bride (1991) en We Are Marshall (2006), en in die televisiereeks According to Jim (2001).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kimberly Williams-Paisley | |
Geboortenaam | Kimberly Payne Williams |
---|---|
Geboorte | 14 September 1971 (1971-09-14) (52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit