Knoop
Wikimedia dubbelsinnigheidsbladsy / From Wikipedia, the free encyclopedia
Knoop kan na een van die volgende verwys:
- Knoop, aksie waardeur 'n lyn of tou vasgemaak word.
- Prusik-knoop, soort knoop.
- Wurgknoop, soort knoop
- Knoop, snelheid van een seemyl per uur.
- Die Knoop, 'n Afrikaanse webwerf met skakels na ander Afrikaanse webtuistes.
- Dokter knopie, 'n kinderspeletjie.
- Knoop, deel van kleding wat gebruik word om die kledingstuk te sluit.
- Knoop, in sterrekunde, een van twee punte waar ’n wentelbaan ’n verwysingsvlak kruis waarmee dit ’n helling vorm
Sien ook:
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Knoop of met Knoop in die titel. |