Końskowola
From Wikipedia, the free encyclopedia
Końskowola is 'n dorp naby Kurów in Suidoos-Pole, tussen Puławy en Lublin aan die Kurówka-rivier. Dit is die hoofdorp van 'n kommune in die Puławy-distrik in die woiwodskap Lublin. Die dorp het in die 2004-sensus 'n bevolking van 2 188 gehad.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Lublin |
Distrik | Puławy |
Koördinate | 51°25′N 22°03′O |
Stigting | 14de eeu |
Stadstatus | 1532–1870 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 9,81 vk km |
Hoogte bo seevlak | 162 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 2 188 |
- Bevolkingsdigtheid | 233/km² |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Ewa Gruza |
Amptelike Webwerf | konskowola.info.pl |