Koninklike Nederlandse Krieketbond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koninklike Nederlandse Krieketbond (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Cricket Bond, afgekort “KNCB”) is die bestuursliggaam wat krieket in Nederland beheer. Die beheerliggaam is in 1883 gestig en in Nieuwegein gesetel. Sedert 1966 verteenwoordig dit Nederland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die Europese Krieketraad (European Cricket Council, “ECC”).
Kitsfeite Nederlandsee naam, Afkorting ...
Koninklike Nederlandse Krieketbond | |
---|---|
Kenteken van die Koninklike Nederlandse Krieketbond | |
Nederlandsee naam | Koninklijke Nederlandse Cricket Bond |
Afkorting | KNCB |
Land | Nederland |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1883 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit in | 1966 |
Vastelandse beheerliggaam | Europese Krieketraad |
Voorsitter | Guido Landheer |
Hoof- uitvoerende beampte | Monica Visser |
Setel | Nieuwegein, Nederland |
Amptelike taal | Nederlands |
Amptelike webwerf | kncb.nl |
Sluit