Krater (vaas)
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Krater (Grieks: κρατήρ, kratēr, lett.. "mengvat") was ’n groot vaas in Antieke Griekeland, veral vir die verdunning van wyn met water.