Kristofer Hivju
Noorse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kristofer Hivju (gebore 7 Desember 1978) is 'n Noorse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing (2011), After Earth (2013), en Force Majeure (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Kristofer Hivju | |
Geboorte | 7 Desember 1978 (1978-12-07) (45 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Noors |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit