Krysten Ritter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Krysten Alice Ritter (gebore 16 Desember 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Big Eyes (2014) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), Don't Trust the B---- in Apartment 23 (2012), en Jessica Jones (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Krysten Ritter | |
Geboortenaam | Krysten Alyce Ritter |
---|---|
Geboorte | 16 Desember 1981 (1981-12-16) (42 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit