Lee Purcell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lee Purcell (gebore 15 Junie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Wednesday (1978), Valley Girl (1983), Kids vs Monsters (2015), en JL Ranch (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lee Purcell | |
Geboortenaam | Lee Jeune Williams |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1947 (1947-06-15) (76 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit