Lee Remick
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lee Remick (14 Desember 1935 – 2 Julie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anatomy of a Murder (1959), Days of Wine and Roses (1962), The Wheeler Dealers (1963), en The Omen (1976).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lee Remick | |
Geboortenaam | Lee Ann Remick |
---|---|
Geboorte | (1935-12-14)14 Desember 1935 |
Sterfte | 2 Julie 1991 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1953–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit