Lee Van Cleef
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lee Van Cleef (9 Januarie 1925 – 16 Desember 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Shot Liberty Valance (1962), For a Few Dollars More (1965), The Good, the Bad and the Ugly (1966), en Escape from New York (1981).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lee Van Cleef | |
Geboortenaam | Clarence LeRoy Van Cleef Jr. |
---|---|
Geboorte | (1925-01-09)9 Januarie 1925 |
Sterfte | 16 Desember 1989 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1952–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit