Liza Minnelli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Liza May Minnelli (gebore op 12 Maart 1946) is ’n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy is veral bekend vir haar vertolking van Sally Bowles in die 1972-musiekprent Cabaret, waarvoor sy ’n Oscar vir beste aktrise gewen het. Sy is die dogter van die rolprentregisseur Vincente Minnelli en die aktrise en sangeres Judy Garland.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Liza Minnelli | |
Minnelli in 1973. | |
Geboortenaam | Liza May Minnelli |
---|---|
Geboorte | 12 Maart 1946 (1946-03-12) (78 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Aktiewe jare | 1959-tans |
Sluit