Luapularivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Luapularivier op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en Zambië verbind die Bangweulumeer met die Mwerumeer en is 'n belangrike boloop van die Kongorivier.
Kitsfeite
Luapularivier | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Mwerumeer met die Luapularivier teen suide. | |
Die stroomgebied van die Luapularivier (in rooi). | |
Oorsprong | Bangweulumeer (Zambië) |
Monding | Mwerumeer, Zambië |
Stroomgebied | Demokratiese Republiek die Kongo, Zambië |
Lengte | 555 km |
Oorspronghoogte | 1 164 m |
Mondinghoogte | 922 m |
Stroomgebiedopp. | 173 386 km² |
Kaart van die Luapularivier-bekken in Afrika. |
Sluit