Lynn Whitfield
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lynn Whitfield (gebore 6 Mei 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eve's Bayou (1997), Head of State (2003), en Madea's Family Reunion (2006).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lynn Whitfield | |
Geboorte | 6 Mei 1953 (1953-05-06) (70 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit